Groeptariewe

Deposito / Groeptariewe vir 2025:

Deposito:

‘n Deposito van R 4,000 word vereis om jou bespreking te bevestig.

Groepe van minder as 20 persone:

Minimum koste van R 6 400 per bespreking vir 2 nagte.

Groepe van minder as 20-35 persone:

Die tarief is R160 per persoon per nag.

Groepe van 36+ persone:

Die tarief is R150 per persoon per nag.

Kinders onder 5 jaar:

Gratis

Kinders onder 5 jaar:

Gratis

Besprekingsvorms

Beide die volgende 2 vorms moet asseblief onderteken word en teruggestuur word na info@uitspanretreat.co.za.

Kansellasie beleid

Indien die kamp tot 40 dae voor die besprekingsdatum gekanselleer word, sal die deposito terugbetaal word. Binne 40 dae voor die besprekingsdatum word 100% van die deposito gehef.

Die oord akkommodeer groepe van tot 104 mense en verwelkom Christelike kerke, skole, leierskapopleiding, kulturele organisasies en NRO’s.

Daar is 10 slaapkamers wat 104 persone kan huisves. Hoogseisoen is van middel Augustus tot Mei. Veral somertye, langnaweke en spesiale dae is baie gewild. Om ‘n kampdatum vas te maak moet daar met die bespreking ook ‘n deposito betaal word.