Vir meer inligting, moenie huiwer om ons
te kontak nie.
Riana Vosloo
081 271 2333
info@uitspanretreat.co.za
voslooriana@gmail.com
Marcel Vosloo
076 766 2587
7777mv@gmail.com
Rigtingaanwysers
By die R46 kruising na die dorp Tulbagh, draai regs vanaf Gouda/Wellington en links vanaf Wolseley op die Tulbagh Pad.
Na sowat 1 km, draai links. Dit is die ou pad na Wolseley. Volg die pad vir sowat 3 km – jy gaan oor die smal Watervalsrivierbruggie. Sowat 200m verder is daar ‘n duidelike blou en wit aanwysingsbord waarop ‘Uitspan’ staan. Draai skerp links – na so 600m ry jy by Uitspan in.
GPS: S33 20.359 E19 07.327