Groeptariewe
2023
Deposito / Groeptariewe vir 2023:
Deposito:
‘n Deposito van R 3,500 word vereis om jou bespreking te bevestig.
Groepe van minder as 20 persone:
Minimum koste van R 5 600 per bespreking vir 2 dae.
Groepe van minder as 20-29 persone:
Die tarief is R140 per persoon per nag.
Groepe van meer as 30 persone:
Die tarief is R130 per persoon per nag.
Kinders onder 5 jaar:
Gratis
Kinders onder 5 jaar:
Gratis
2024
Deposito / Groeptariewe vir 2024:
Deposito:
‘n Deposito van R 4,000 word vereis om jou bespreking te bevestig.
Groepe van minder as 20 persone:
Minimum koste van R 6 000 per bespreking vir 2 dae.
Groepe van minder as 20-29 persone:
Die tarief is R150 per persoon per nag.
Groepe van meer as 30 persone:
Die tarief is R140 per persoon per nag.
Groepe van meer as 55 persone:
Die tarief is R130 per persoon per nag.
Kinders onder 5 jaar:
Gratis
Kinders onder 5 jaar:
Gratis